Plaas te Koop - Reddersburg / Dewetsdorp - Reddersburg

Friday, 20 June 2014

Item details

City: Reddersburg, Free State
Offer type: Sell
Price: R 17,000,000
Land Square, m²:1

Contacts

Contact name Ray Ford
Phone 0742023196

Item description

PLAAS TE KOOP
SUID OOS VRYSTAAT, REDDERSBURG / DEWETSDORP
Grootte : 1 498.5 ha
Veeplaas met 5:1 GVE
50 ha lande vir lusern
8 Boorgate / 4 Windpompe / 1 Dompelpomp / 3 Damme
1 Woning
1 Skuur
2 Buitegeboue
4 Werkerhuise
17 Kampe
Wild - Ribbokke, Blesbokke & Vlakvarke
Baie goeie weiding vir skape & beeste, bestaande uit
Bossieveld, grasveld - rooigras & dele Smitsvinger
Die kampe het almal voldoende water en bestaan uit vlakteveld
rantjiesveld en bergveld.
Ruigtespruit loop +- 7km deur die plaas met standhoudende fonteine.
Daar was nog nooit ‘n water tekort gewees nie.
Ray Ford 0742023196
Property Partners